John Glover (akteur)

John Glover
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 7 Augustus 1944 (1944-08-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Glover (gebore 7 Augustus 1944) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scrooged (1988), Gremlins 2: The New Batch (1990), Batman & Robin (1997), en Payback (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy